Dag 17 Bybelvers: Johannes 8:12 Op ‘n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”

Dag 17 Bybelvers: Johannes Op ‘n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.

Teks - Jer 31:25 "Ek gee nuwe krag aan dié wat moeg is. Ek maak die moedeloses weer vol moed" #Godgegewe    **By__[↳₥¢↰]#Emsie** #WeldadeGod's

Teks - Jer "Ek gee nuwe krag aan dié wat moeg is. Ek maak die moedeloses weer vol moed" **By__[↳₥¢↰]

~

Afrikaanse Quotes, Scripture Verses, Scriptures, Bible Promises, Holy Spirit, Psalms, Quote Pictures, Awesome Quotes, Christianity

"Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees, nogtans sal ek in die Here jubel, sal ek juig in God, my Redder." (Habakuk 3:17-18)

Ester is deur die Here gebruik op maniere wat almal se verwagtinge oortref het. Van 'n weeskind tot die redder van die Joodse volk.... Al wat dit van haar geverg het was bereidwilligheid. Nie eers dapperheid nie, want sy het in vrees geleef vir haar lewe. Die Here gee ons krag bo alle mate om Sy planne uit te voer wanneer ons bereid is om ons self op te offer vir Sy koninkryk. Dit kom nooit uit ons eie vermoëns nie. Hy eer en beloon ons gehoorsaamheid.

God laat dinge gebeur vir die wat op Hom wag. Al aandeel wat ons het is om te vertrou op Sy tydsberekening en Sy voorsiening.

Al aandeel wat ons het is om te vertrou op Sy tydsberekening en Sy voorsiening.

Afrikaans, Kos, Scriptures, Verses, Christianity, Bible Verses, Scripture Verses

Afrikaans, Handmade Books, Verses, Spiritual, Bible, Craft Books, Biblia, Spirituality, Books Of Bible

Teks - Spr 4:23 "..wat in jou hart omgaan...bepaal jou hele lewe" __Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede (Facebook)

Teks - Spr 4:23 "..wat in jou hart omgaan...bepaal jou hele lewe" __Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede (Facebook)

Pinterest
Search