Vrouedag

Collection by Charmaine

17 
Pins
 • 
22 
Followers
Christelike Boodskappies: TROOS

TROOS

TROOS Soos iemand wat deur sy moeder getroos word, so sal Ek julle troos. - Jes. 66:13 (1953 Vertaling) In elkeen van ons behoeftes kan ons séker daarvan wees dat ons Heer van Liefde áltyd met ons is, áltyd besig om ons te troos, op te hef en te versterk, selfs in die mees uitdagendste omstandighede en al is ons nie eens bewus daarvan nie. Die behoefte daaraan om vertroos te word, die duur en die diepte daarvan, verskil tussen elkeen van ons. Om van ‘n geliefde geskei te word, of dit deur…

Mooi loop is vir my so ’n mooi toewensing | Afrikaans leen die uitdrukking by Sotho sepela gabotse | Afrikaans is wonderlik

Mooi loop is vir my so ’n mooi toewensing | Afrikaans leen die uitdrukking by Sotho sepela gabotse | Afrikaans is wonderlik

Gelukkige Vrouedag! 'n Vrou is soos 'n horlosie. Van buite sien jy haar hande beweeg maar daar is iets binne in  haar hart wat haar energie gee om voort te gaan. Dis GOD se GEES in haar. Sy gee rigting en almal kyk gedurig na haar om koers en orde te behou. Geniet vrouwees! JY is 'n pragtige vrou en 'n voorreg om te ken!

Ons almal reis op dieselfde pad elke dag na 'n lewe waar ons streef vir 'n beter uitkoms. Ons sukkel almal met dieselfde lewenskwessies en probeer oorleef deur die houe wat die lewe ons gee. Ons eindbestemming is die Hemel, maar ons keuses bepaal hoe ons deur die lewe gaan. Daar is nie kort paaie nie, maar daar is soms 'n makliker uitweg. Kies reg!

Biblical Counselling Training

Biblical Counselling Training Bybelse Berading Opleiding Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Enrol TodayRespond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Find Out MoreLet Us Journey With You.TO EQUIP YOU.Find out more Facebook Twitter Instagram Youtube Find Out More Today Download Brochure Laai Brosjure Af WhatsApp Us. Courses Biblical Counselling Skills Level 1 – Possible outcome Certificate in Theological Study as awarded by MINTS.edu. (1 year) Course 1: Introduction to Pastoral counselling (BAM142)…