vreugde trma

Collection by Susan Fourie

39 
Pins
Soms is die stok in jou speke dalk ’n manier om te te bring waar God jou wil gebruik. Best Bible Verses, Bible Scriptures, Christ Quotes, Bible Quotes, Uplifting Christian Quotes, Falling In Love Quotes, Afrikaanse Quotes, Good Morning Greetings, Special Quotes

Soms...is die stok in jou speke dalk 'n manier om jou te bring waar God jou wil gebruik... #Afrikaans @wandeldeurgeloof #Sometimes #Heartaches&Hardships

 en alles wat mooi is. Wall Quotes, Me Quotes, Godly Quotes, Afrikaanse Quotes, Special Words, Inspirational Thoughts, Family Quotes, Wise Words, Quotes To Live By

'n Tuiste is waar liefde woon, herinneringe gemaak word, vriende en familie altyd welkom is en vrolikheid nooit op hou nie.

Dag 82 Bybelvers: Psalm Vind jou vreugde in die Here en Hy sal jou gee wat jou hart begeer. I Love You God, God Is Good, Gods Love, Inspirational Qoutes, Motivational Words, Psalm 37 4, Psalms, Scripture Verses, Bible Scriptures

Dag 82 Bybelvers: Psalm 37:4 Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.

“Sproeireën” deur DJ Opperman (in Brink Vinyl Quotes, Me Quotes, Qoutes, Africa Quotes, Afrikaanse Quotes, Kitchen Quotes, Kitchen Wall Stickers, Silhouette Vinyl, Wooden Hearts

“Sproeireën” deur DJ Opperman (in Brink 2008:277): My nooi is in ’n nartjie, my ouma in kaneel, daar’s iemand … iemand in anys, daar’s ’n vrou in elke geur! As ek ’n stukkie nartjieskil tussen my vingers buig of knak, breek uit die klein sproeireën wat geurend om my hand uitsak, die boorde weer van Swartfoloos en met nartjies om my heen weet ek hoe dat ’n vrou kan troos. O my nooi is in ’n nartjie, my ouma in kaneel, daar’s iemand … iemand in anys, daar’s ’n vrou in elke geur!