grappies

20 Pins648 Followers

Afrikaans,Laughter,Jokes,Medicine

Afrikaans,Laughter,Jokes,Medicine

AS IEMAND MY OUMA OP FACEBOOK SIEN... SÊ ASSEBLIEF VIR HAAR EK IS NOG IN DIE BAD !

Afrikaans,Group

Ek was Saterdag by 'n troue  waar die Seremoniemeester  gevra het dat al die getroude  mans gaan staan by die  persoon wat hul lewens die  moeite werd maak... DIE  BARMAN  IS AMPER DOOD  GETRAP!

Baas tel 'n pen in die gang op en  vra vir sy blonde sekretaresse of  dit dalk haar pen is.  Sy vat die pen, skryf 'n paar woorde  daarmee en sê: "Ja, dis myne."  Baas vra: "Hoe weet jy dit?" Blondine: "Want dis my handskrif!"

Group

Sjoe dit reën al vir  drie dae by ons. Al Wat my Skoonma doen  is deur die venster staar. As dit so aangaan sal ek haar seker moet laat inkom!

FLIPPIES MAAR DIT IS KOUD! Toe ek die oond oop maak om te kyk of die hoender gaar is, toe trek die hoender die deur toe!

‘n Seuntjie ry saam  met sy ma in die kar. Hy krap in sy neus en  trek ‘n stuk nollie uit. Sy ma kyk en vra:  “En nou? Wat gaan  jy met dit doen?” Seuntjie:  “Nee ek weet nie... ons mag MOS nie in  die kar eet nie!!”

More ideas
Hallo 911... ek wil graag 'n diefstal aanmeld.  Ai man iemand het my naweek gesteel, ek  het dit Vrydag laas gesien.... Jaaaa ek sê jou ek het my rug vir 'n oomblik gedraai en toe skielik net so POEF toe is dit weg! GROOT ASSEBLIEF BRING MY  NAWEEK TERUG NA MY !

BRAKPAN PEPPERMENTTERT !

BRAKPAN PEPPERMENTTERT !

Van te veel sjokolade, het ons nou RUSTELOSE BENE!

MEJ KRUGER WILDTUIN 2017

MEJ KRUGER WILDTUIN 2017

WAT BEDOEL JY EK MOET MY WEKKERTJIE STEL VIR MÔRE ? IS DIT ALWEER DIE 'M' WOORD ?

'N GEBALANSEERDE DIEET IS.... 'N KOEKIE IN ELKE HAND !

As jy moet gaan dan moet jy gaan!!

As jy moet gaan dan moet jy gaan!!

NATUURLIK IS DIT MAANDAG!!! LYK DIT VIRJ OU SOOS MY VRYDAG GESIG? DUH!!

Pinterest
Search