Biltong & mushroom soup
Boontjiesop met beesskenkel
Vir my hoef daar net ’n effense byt in die lug te wees vir ’n verskoning om sop te maak. Hierdie dik, vullende boontjiesop is propvol proteïene en smaak en dit pas heerlik by vars brood en sout plaasbotter.
Biltong & Mushroom Soup | Eat Your Heart Out | Recipes & Deliciousness
Tamatie-roomsop
Sarie
ERTJIE SOP / PEAS SOUP
ERTJIE SOP http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/ertjie-sop-peas-soup.html 1kg shin 2 koppies split ertjies 3 eetlepels sout 2 koppies pasta (noodles, spaghetti, skulpies, macaroni, net wat jy verkies) baie water Week die ertjies vir so 2ure in water. Sit die shin in die drukpot en gooi 'n eetlepel sout oor. Bedek met water en kook vir so +- 1uur (vleis kook maklik sag en fyn). Gooi nou die split ertjies met die water by die vleis en top op met nog water - die ertjies…
LORRAINE SE BOONTJIESOP
10 van die lekkerste sop-resepte
SARIE
OUMA LETTIE SE BOONTJIESOP
SARIE
Sarie
OUTYDSE BOONTJIESOP
Baie dankie vir die resep Sare du Randt Bestanddele 500 ml droe boontjies (week oornag in water) 1 Gekapte ui 10ml Olie 125g Spek 3 Aartappels in agtstes gesny 5ml Peper 1 Beef stock blokkie[...]
Outydse boontjiesop met biltongkluitjies
Hierdie dik boontjiesop met tamatie en murgbene smeek vir ’n koue aand en ’n kaggelvuur. As jy haastig is, kan sal geblikte bone en dik repe spek ook die ding doen.
WordPress
Hoender-en-stampmieliekerrie
Sit alles in die pot en roer dit net af en toe of voeg water by indien nodig.