Tarts

Collection by Marie Fourie

15 
Pins
 • 
9 
Followers
Marie Fourie

Jody Ashton

Thought I'd share this one, I'm going to give it a go sometime this week :-) Oh n friend of mine who has made it gave me a tip, If you want it sweeter...

1. Mikrogolf 1 blikkie kondensmelk 1 blikkie melk 2 blikkies warm water 2 eetlepels botter 4 eiers 6 eetlepels mielieblom (maizena) Knippie sout Pakkie tennisbeskuitjies SO MAAK JY: Meng al die bestanddele saam (behalwe die tennisbeskuitjies), klits en mikrogolf vir 7 minute op hoog. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 5 minute. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 3 minute. Klits weer. Pak tennisbeskuitjies onder in ’n bak, smeer vulsel bo-oor en strooi kaneel op.

Lemon meringue tart #recipe #WorldBakingDay | Suurlemoenmeringuetert

Suurlemoenmeringuetert

1 tert Bestanddele KORS 460 ml (4 e) botter 30 ml (2 e) strooisuiker 1

In en om die huis: ROMANY-CREAMS TERT  (adapt to sugar-free)

ROMANY-CREAMS TERT

ROMANY-CREAMS TERT Ingredients: * 200g Romany Creams * 180g instant chocolate pudding * 800ml cold milk ... * 250ml cream, chilled