Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Savoury muffins are a great way to start the day, or to nibble on when hunger pangs strike. Have these Cheese and Bacon Muffins on standby for a mid-morning snack.

Savoury Tarts, African Food Recipes, South African Food, Quiches, Food Network, Quiche Recipes, Rusk Recipe, Cookie Cakes, Africans

Cheese and onion quiche   main pic

Cheese and onion quiche - Paarman

Broccoli Tots ~ a fun and healthy play on tater tots made with finely chopped broccoli in place of potatoes.

Broccoli Tots

Broccoli Tots ~ These bite-size broccoli and cheddar cheese tots make a delicious side dish or appetizer

Foto: 50 Beste gebak uit Vrouekeur. ʼn Heerlike peuselhappie vir die komende naweek! Lewer ongeveer 48 poffertjies Bestanddele: Maalvleis  bietjie olie 1 ui, fyngekap 1 ml vars gekapte knoffel 400 g maer beesmaalvleis 2,5 ml (½ t) droë gemengde kruie sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 250 ml (1 k) cheddar, fyngerasper  Poffers  250 ml (1 k ) melk 125 ml  (½ k) olie 2 ekstragroot eiers 250 ml (1 k) koekmeel 10 ml (2 t) bakpoeier 1 ml Aromat knypie sout bietjie paprika vir bo-oor sprinkel…

Maalvleis bietjie olie 1 ui, fyngekap 1 ml vars gekapte knoffel

Pinterest
Search