South African Peppermint Crisp Tart: An easy quick dessert that will have you scooping for more.

Easy short cut South African Peppermint Crisp Tart: An easy quick dessert that will have you scooping for more.

Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies.  Druk in tertbak vas.  Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel.  Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap.  Meng deur en skep op beskuitjiekors.

Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap.

Maak kors van 1 pakkie fyngerolde gemmerkoekies en 80 gr gesmelte botter en druk in diep tertbak. Meng vlg saam vir vulsel: 3 bakkies gladde roomkaas, 1 k strooisuiker, 100 ml amarula likeur, en 20…

Maak kors van 1 pakkie fyngerolde gemmerkoekies en 80 gr gesmelte botter en druk in diep tertbak. Meng vlg saam vir vulsel: 3 bakkies gladde roomkaas, 1 k strooisuiker, 100 ml amarula likeur, en

Pinterest
Search