When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.
Sossusvlei Lodge is by die ingangshek na die Namib Naukluft Park en bied direkte toegang tot die hoë rooi sandduine, die bekende Sossusvleipanne, die swart, versteende bome van die Dooievlei en die Sesriempoort se merkwaardige dieptes. Daar is 6 Standaard-gesinseenhede, 44 Superieure Eenhede en 'n Junior-suite wat gebou is om met die omgewing saam te smelt. Elke eenheid het lugversorging, 'n en suite-badkamer en 'n stoep met 'n uitsig oor die woestynlandskappe en die wild wat dit deurkruis. Lodge, Views
Save
From
lekkeslaap.co.za

Die uitsig was nog nooit so mooi soos by Sossusvlei Lodge

Sossusvlei Lodge is by die ingangshek na die Namib Naukluft Park en bied direkte toegang tot die hoë rooi sandduine, die bekende Sossusvleipanne, die swart, versteende bome van ... 
More

More like this