Dec 7, 2021 - Ons deel graag vandag Dihan en Nicola se klassieke elegante troudag. Hierdie paartjie het 'n simplistiese styl, saamgevat deur 'n wit en swart kleurskema.