When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.
hekel idees, hekel patrone, afrikaans hekel, hekel, crochet, crochet patterns, crochet in afrikaans, crochet inspiration,   hekel inspirasie Afrikaans, Crochet Blankets, Hoe, Capsule Wardrobe, Crochet Patterns, Knitting, Words, Summer, Summer Time
Save
Article from
hekelidees.blogspot.com

Tutoriaal: Hoe om blokkies aanmekaar te hekel: Glipsteek Metode.

Hierdie metode is veral geskik vir blokkies wat in die laaste ry bestaan uit 'n ry kortbene, halwe langbene of langbene of enige blokkies wat in die laaste ry geen spasies bevat nie. Glipsteek Metode: So maak jy: Korreksie: Blokkies word met verkeerde kante na buite geplaas. Die glipsteek word aan die ver- keerde kant van werk gedoen dus moet die regte kante na mekaar toe wys. Aan die voorkant lê al die voorste lusse teen mekaar. Die res van die blokke word presies op dieselfde manier…

Comments