" Die trots wat hom gedryf het om die beste te wees, die mees verdienstelike en die moralis, was nou vervang met God se genade. God het in sy ongelooflike verlossing, al Paulus se ervaringe uit sy verlede, sy mislukkings en sy ywerige trots gebruik om hom te breek en daarna toe te rus om die einste man te wees om Sy kerk te bou – die einste kerk wat Paulus eers vervolg het.” Angela Perritt https://liefgodgrootliks.wordpress.com/2017/04/03/week-4-niemand-i…roke-vir-god-nie…