Romeine 8:14 Almal wat hulle deur die Gees van God laat lei, is kinders van God. Jy hoef nie alles op jou eie te doen nie, die Here wil jou lei. Laat Hom toe om jou te lei en la...
Romeine 8:14 Almal wat hulle deur die Gees van God laat lei, is kinders van God. Jy hoef nie alles op jou eie te doen nie, die Here wil jou lei. Laat Hom toe om jou te lei en laat toe dat Hy jou die pad wys wat jy moet volg. #LoveGodGreatlyAfrikaans