When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.
SOAP - Johannes 1:29. In wie plaas jy jou vertroue, hoop en sekuriteit? Jesus, die Lam van God, het in sondelose volmaaktheid, gelewe, het gewillig die opoffering gemaak om sonde te word en het die volheid van God se toorn teen die sonde vir die hele mensdom aanvaar. Hy het dit gewillig en onbaatsugtig gedoen sodat ek en jy dit hoef nie te verduur nie. Jesus kan vertrou word met alles wat ons is, alles wat ons verduur, en alles wat ons hoop om te word. Afrikaans, Verse, God, Quotes, Dios, Quotations, Allah, Quote, Shut Up Quotes
Save

Afrikaans

SOAP - Johannes 1:29. In wie plaas jy jou vertroue, hoop en sekuriteit? Jesus, die Lam van God, het in sondelose volmaaktheid, gelewe, het gewillig die opoffering gemaak om sonde te word en het die volheid van God se toorn teen die sonde vir die hele mensdom aanvaar. Hy het dit gewillig en onbaatsugtig gedoen sodat ek en jy dit hoef nie te verduur nie. Jesus kan vertrou word met alles wat ons is, alles wat ons verduur, en alles wat ons hoop om te word.

Comments