{Groei deur Gebed) WEEK 6 – HOEKOM HOOR GOD MY? DINSDAG- Want Hy hoor sy kinders  LEES: 1 Johannes 5:13-15 SOAP: 1 Johannes 5:14 En nou kan ons met vrymoedigheid na God gaan, omdat Hy ons gebede verhoor as ons enigiets volgens sy wil vra. Inspirational, Sunday School, Lord, Bible Verses, Goeie Nag, Afrikaans, Verse, Teach Me To Pray, Verses