
Save
Article from
netwerk24.com
Lensiekerrie (dhal) | Landbou
“Selfs volbloed-vleiseters sal met lus weglê aan ’n bord lensiekerrie as jy dit op hierdie manier maak,” sê Sheila Daniels, ons toetskombuisassistent en kerriemaker van formaat.
Netwerk24 Kos
14k followers