Jun 16, 2018 - Pa/pappa vlaggie: Druk op kleur of verf met voedselkleursel. Hou die vlaggies groot of verklein, knip en plak die vlaggies op 'n kaartjie of al om die rand van 'n fotoraam. Drukbare prente vir kaartjies. (Vadersdag) Gediggie vir oupa se kaartjie Geskenkkaartjies (RR) Sien ook Vadersdag 1 of Vadersdag 2.