When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.
lewer sowat 12 dosyn BESTANDDELE: · 185 g (200 ml) botter/margarien · 250 ml (1 k) gouestroop · 1 250 ml (5 k) ongesifte koekmeel · 20 ml (4 t) koeksoda · 20 ml (4 t) kremetart · 60 ml (4 e) fyn gemmer · 5 ml (1 t) sout · 3 groot eiers · 625 ml (2½ k) bruinsuiker Stel oond op 180 °C 1. Smelt margarien en stroop in kastrol oor matige hitte en laat afkoel. 2. Sif meel, koeksoda, kremetart, gemmer en sout saam. 3. Voeg eiers by stroopmengsel en roer tot alles gemeng is. 4. Gooi … Coffee Cookies, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Cooking And Baking, Baking Recipes, Cookie Recipes, Oven Recipes, Healthy Recipes, African Cooking
Save
Article from
vrouekeur.co.za

Gemmerkoekies – met barsies en al!

Die 22ste KKNK word vanjaar van 24 tot 30 Maart op Oudtshoorn gehou. Die feesdatums

vrouekeur
Vrouekeur
15k followers

More like this