Explore Afrikaans and more!

Explore related topics

Afrikaans

Afrikaans, Kos

Afrikaans

Afrikaans, Kos, Quotes, Prayers, Free Spirit, Christianity, Amen, Messages, Qoutes

Die wonderlike gawe van genade is om tydens die storm te kan besef die Here sal jou nooit verlaat nie. Dit stel jou ook in staat om te leer hoe sterk jy is want elke dag staan jy op om die stryd voort te sit al weet jy nie hoe dit gaan eindig nie. Genade maak van jou 'n kan-nie-doder !!

Here, dit gaan nogals rof op die oomblik, maar ek weet U is in beheer. U is die God van wonderwerke en U sal die deur oop maak wat niemand kan toe maak nie. Ek kies om te vertrou vandag, want ek self sien nie 'n uitkoms nie.

Pinterest
Search