Skip to content
Search for easy dinners, fashion, etc.
When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.
maureen | botterblom on Instagram: "groeipyne♥︎ .... ek's jammer vir die mooi wat ek mis gekyk het toe my hart seer was. mag ek leer om die klein goedjies meer … nel 2025
maureen | botterblom on Instagram: "groeipyne♥︎ .... ek's jammer vir die mooi wat ek mis gekyk het toe my hart seer was. mag ek leer om die klein goedjies meer … nel 2025
6
instagram.com

Gebed Vir My Man

groeipyne♥︎ .... ek's jammer vir die mooi wat ek mis gekyk het toe my hart seer was. mag ek leer om die klein goedjies meer te waardeer en onthou om gesond te word lyk elke dag anders, mag ek geduld hê met myself, my hand op my hart sit en net wees mag ek stil raak met die son se strale wat gloei op my gesig, met die aarde onder my, net asemhaal, en dankie sê vir die Here vir hierdie groeipyne, grootword is anders as wat ek gedink het maar my kop is nou bo water dieselfde plek waar ek op…
botterblomgedagtes
Botterblom Gedagtes

Comments