When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.
KLAM LEMOENKOEK  3 eiers geklits 1k suiker 1 ½ k meel 1 ½ t bakpoeier 180ml melk Sout 45 ml margarien  Voeg suiker by eiers en klits goed. Sif meel, bakpoeier en sout saam. Meng met eiers. Kook melk en margarien saam. Roer in meelmengsel. Bak 20-30 min 180. Laat bietjie afkoel, prik en gooi sous oor:  SOUS 1 ½ k suiker 1 k water 45 ml margarien.  Kook 5 min, haal af en voeg 1 k lemoensap en 45ml lemoenskil by. Gooi oor koek Grilled Chicken Strips, Turkey Chicken, Banana Bread, Bacon, Desserts, Recipes, Food, Tailgate Desserts, Deserts
Save

Klam Lemoen Koek

KLAM LEMOENKOEK 3 eiers geklits 1k suiker 1 ½ k meel 1 ½ t bakpoeier 180ml melk Sout 45 ml margarien Voeg suiker by eiers en klits goed. Sif meel, bakpoeier en sout saam. Meng met eiers. Kook melk en margarien saam. Roer in meelmengsel. Bak 20-30 min 180. Laat bietjie afkoel, prik en gooi sous oor: SOUS 1 ½ k suiker 1 k water 45 ml margarien. Kook 5 min, haal af en voeg 1 k lemoensap en 45ml lemoenskil by. Gooi oor koek
Etherea66
Etherea
4k followers

Comments