When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.
KWAGGA’S PRIDE laat jy die gejaag en druk van die stad agter en kom ontspan in die stilte van die natuur met jou gesin en beleef gasvryheid soos nog nooit tevore nie.  Kwagga’s Pride is slegs ‘n halfuur se ry vanaf Pretoria.  Die kampplek is netjies ingerig en die bestuur baie vriendelik! Daar is sowat 10 kampplekke beskikbaar Gauteng, Pretoria, Trail Running, Monster Trucks, Pride, Hiking, Adventure, Outdoor, Walks
Save
Article from
lekkerkampplekke.co.za

Kwagga's Pride is 'n kampplek naby Pretoria

Kwaggas-pride bied selfsorg akkomodasie sowel as akkomodasie met spyseniering ingesluit.Die kamers is luuks met ‘n dubbelbed en suite badkamers.

More like this