Apr 9, 2018 - By Algoa Gemeenskapskerk hou ons elke kwartaal 'n saamkuier geleentheid in die gemeente. Ons het 2018 afgeskop met 'n 'Pik-en-Proe' en 'Noot-vir-noot' aand. As jy nie weet wat 'Pik-en-Proe' is nie, mis jy regtig iets by lekker. Elke gesin wat kom bring hulle gunsteling gereg of nagereg saam. Al die kos word op 'n tafel…