Explore Afrikaans, Grief, and more!

Afrikaans, Grief, Sadness

"Jou krag...lê in stil word by die Vader" #Afrikaans #beStill #iBelieve __Maria Magdalena Oosthuizen Art

Jou krag, liewe vrou, lê nie in jou besige program nie. Dit lê in die stilword by jou Vader

Afrikaans ♡

Ek sien die mooiste witste wolke en n stofpad waar die beste memories gemaak word en die mooiste berg dit is wat n boeremeisie sien wel dit is wat ek sien

Maak tyd...& glo genade kom net van Bo... #Afrikaans #Rules2LiveBy #Grace…

Jy moet tyd maak om die wind in die gras te hoor, om in die reën te dans . en vir altyd te glo die emmers vol genade kom net van Bo

Die grootste tronk waarin mense kan leef, is die vrees vir wat ander mense dink | Altyd Afrikaans

Vergeet van wat ander mense dink en begin ten volle lewe vir Jesus Christus

Pinterest
Search