When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.
Uniondale het ’n diep waardering vir grassnyers by my aangewakker. Jy het reg gelees, nie vir spoke nie maar vir grassnyers, alhoewel Rico Claassen, toerismebeampte van dié dorpie op die N9 waar Roete 62 en die Tuinroete in ’n pragtige dans van vrugteplase en berge bymekaarkom, my en Hestè meedeel dat 99% van mense wat by sy kleurvolle toerismekantoor stop na Uniondale se wêreldbekende spook vra. Baie Dankie, Neer, Brad Pitt, Beautiful Landscapes, Monument, Natural Landmarks
Save
From
lekkeslaap.co.za

Uniondale: Dorp van grassnyers en spookryers

Uniondale het ’n diep waardering vir grassnyers by my aangewakker. Jy het reg gelees, nie vir spoke nie maar vir grassnyers, alhoewel Rico Claassen, toerismebeampte van dié dorp… 
More

lekkeslaap
LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs
13k followers

More like this