Oct 15, 2024 - Ek probeer die reëngode lok met hartlike winterkos. Net vir ingeval hulle uitgeëet is aan Kaapse bredies, word die kasserolbakke uitgehaal vir twee Franse stowegeregte. Ek gee die reënmakers ‘n omkoopkeuse tussen: (a) lamsnek navarin, ‘n ligter stowepot van jong, babasoet groente, altyd rape ('navare'), altyd witwyn. EN (b) lamsnek bourguignon, donker en dramaties van al…