Feb 23, 2018 - Hulle liefdesverhaal pas by die windpompe wat die hooftema by Hennie en Elta se troue was. Aardse kleure en hessian het gehelp om ’n plaasatmosfeer te skep.