Voel jy onsigbaar? Voel jy niemand sien jou probeerslae raak nie? Hou net aan doen wat jy doen, want die Here sien dit raak. Geen detail is vir Hom te klein nie. Elke liewe ding...
Voel jy onsigbaar? Voel jy niemand sien jou probeerslae raak nie? Hou net aan doen wat jy doen, want die Here sien dit raak. Geen detail is vir Hom te klein nie. Elke liewe ding wat jy by die werk en vir jou familie doen... Hy sien dit raak en weet jy doen dit vir Hom. Hou aan om jou beste te gee, want jy eer Hom.