Aug 22, 2016 - Hoërskool Louis Trichardt se nuutste toneelstuk, Transparant, deur Marcel van Niekerk, is onlangs by die ATKV --Tienertoneelkompetisie opgevoer.