Min dinge is so lekker soos ’n sjokoladetertjie by koffie. Dié koekie is iets tussen ’n tert en ’n koekie.

As ek aan Desember dink sien ek dadelik my Ma Susan aan die bak om die blikek vol te kry vir di eseevakansie wat wag, maar gewoonlik voor ons nog Prieska gehaal het was ek al met my hande minstens drie keer in die koekieblik, want wi ekan nou wag vir die see!

Ek is versot op brownies! As jy dit soos koekies bak, kan jy op een slag 'n hele klomp maak vir voorraad waaraan jy lank kan eet.

’n Meesterstuk! Ganache, ’n sjokolademengsel wat as sous, vulsel of versiersel gebruik word, is maklik om te maak en laat elke koek soos ’n wenner lyk. Herman wys jou stap vir stap hoe om sy sjokoladekoek met ganache te maak.

Hertzoggies - it was in the earlier part of the previous century considered a political statement! The people who voted for the more liberal opposition party made "the same" cookies.....but called it Smuts cookies.

Pinterest
Search