In die Afrikaans Addisionele klas
Collection by Woemaboeke
Hier fokus ons op oefeninge, hulpbronne en inspirasie vir die Afrikaans Addisionele Taal klas. Volg ons op Facebook om deel te wees van die gesprek.
Doelwitte vir 2015
Vra nou vir jou klas: Wat is jou doelwitte vir Afrikaans Addisionele Taal 2015? Jy kan die PDF-werkkaart hier aflaai en vir jou klas uitdruk.
Woemaboeke - Lees meer oor die reeks
Woema Afrikaans Eerste Addisionele Taal Werkboeke Graad 8 - 12. Wikkel met Woemaboeke. Lees meer oor die Woemareeks se temas.
Ken jou klas Afrikaanse antonieme en sinonieme?
Ken jou klas Afrikaanse antonieme en sinonieme? Vir die meeste Afrikaans Addisionele Taal sprekers is hierdie afdeling van die kurrikulum pure leerwerk, maar indien leerders 'n breë woordeskat kan bou, raak dit makliker. Hier volg 'n kort oefening oor sinonieme en antonieme. Die oefening is op senior grade gerig en sal ook help om woordeskat te ontwikkel.
Contact Woemaboeke
Contact Woemaboeke at info@woemaboeke.com or complete the form below and we will get back to you.
Afrikaans addisionele taal maak jou brein slim
Afrikaans Redigeringsoefening vir Graad 10-12
Redigeringsoefening vir Afrikaans Addisionele Taal Graad 10-12 Kyk na die reëls oor punktuasie en hoofletters wat uit die Graad 12-Woema aangeheg is. Gee vir jou klas hierdie redigeringsoefening. Gebruik die kontrolelys terwyl jy redigeer.
Ken jou klas Afrikaanse antonieme en sinonieme?
Ken jou klas Afrikaanse antonieme en sinonieme? Vir die meeste Afrikaans Addisionele Taal sprekers is hierdie afdeling van die kurrikulum pure leerwerk, maar indien leerders 'n breë woordeskat kan bou, raak dit makliker. Hier volg 'n kort oefening oor sinonieme en antonieme. Die oefening is op senior grade gerig en sal ook help om woordeskat te ontwikkel.
Woemaboeke - Tuis
Inspire your class in Afrikaans with Woemaboeke! Jy is een kliek weg van oefeninge, hulpbronne en inspirasie vir die Afrikaans Addisionele Taal klas.
Woemaboeke - Tuis
Inspire your class in Afrikaans with Woemaboeke! Jy is een kliek weg van oefeninge, hulpbronne en inspirasie vir die Afrikaans Addisionele Taal klas.