Canvas: Windmill with Text

Canvas: Windmill with Text Canvas: Size x Frames Call us: 861999938 Chutney Grey - Cape Town

God spesialiseer in deurbrake! Maak nie saak hoe hulpeloos jy dink jou situasie is en hoe lank jy al sukkel nie. Hy kan dit nog steeds omkeer in 'n wonderwerk en jou 'n uitkoms gee wat alle verwagting en hoop oortref. Sy tyd is egter nie ons tyd nie - hou aan bid, glo en vertrou.

Wanneer vrees jou oorval, kies om te glo dat Jesus vir jou die uitweg sal wees. Jou gedagtes bepaal of jy Sy vrede sal aanvaar as die antwoord op die vraagstuk - wat nou? Geloof kan nie altyd net 'n hartsaak wees nie, want ons kan nie bekostig om te glo net wanneer ons so voel nie. Maak dit 'n wilsbesluit.

Goeie More, Afrikaans, Windmills, Hope

Afrikaans, Windmills, Lord

Die Here het my ontwerp..... my geskep..... my geseën..... my gesond gemaak..... my verdedig..... my vergewe..... my lief en het Sy lewe vir my gegee.

Windmills, Hope

More ideas
Pinterest
Search