Opening

Collection by Pieter Debruin

22 
Pins
God spesialiseer in deurbrake! Maak nie saak hoe hulpeloos jy dink jou situasie is en hoe lank jy al sukkel nie. Hy kan dit nog steeds omkeer in 'n wonderwerk en jou 'n uitkoms gee wat alle verwagting en hoop oortref. Sy tyd is egter nie ons tyd nie - hou aan bid, glo en vertrou. Uplifting Christian Quotes, Uplifting Quotes, Bible Quotes, Bible Verses, Beautiful Quotes Inspirational, Bible Emergency Numbers, Afrikaanse Quotes, Scripture Signs, Jesus Prayer

Home - MyFiladelfia Institute

God spesialiseer in deurbrake! Maak nie saak hoe hulpeloos jy dink jou situasie is en hoe lank jy al sukkel nie. Hy kan dit nog steeds omkeer in 'n wonderwerk en jou 'n uitkoms gee wat alle verwagting en hoop oortref. Sy tyd is egter nie ons tyd nie - hou aan bid, glo en vertrou.

Home - MyFiladelfia Institute Prayer Verses, Prayer Quotes, Scripture Verses, Bible Verses Quotes, Scriptures, Good Morning Inspirational Quotes, Good Morning Quotes, Afrikaanse Quotes, Actions Speak Louder Than Words

Home - MyFiladelfia Institute

As ons nie vra nie, gaan ons nie kry nie. As ons nie waag nie, gaan ons vir 'n baie lang tyd vas gevang wees op dieselfde plek. Die Here beplan 'n toekoms van hoop en dit is Sy wil dat ons 'n lewe van oorwinning leef. Jy kan egter nie agteroor sit en wag dat dit alles in jou skoot gaan val nie. Jy moet ook jou deel doen. Bid vir wysheid en leiding en beweeg voorentoe in die Here se wil vir jou lewe.

Soms lyk als donker en soms verstaan ons nie, maak nie saak hoeveel soms daar in ons lewens is nie, God is elke dag daar. Prayer Verses, Bible Prayers, Bible Verses, Scriptures, Pray Quotes, Son Quotes, Qoutes, Funny Quotes, Life Quotes

Soms lyk als donker en soms verstaan ons nie, maak nie saak hoeveel soms daar in ons lewens is nie, God is elke dag daar..