Pizzabraaibroodjie
'n Pizza wat jy braai op die vuur soos ’n braaibroodjie? Ja, asseblief.
Oor die kole met Jan Braai: botterskorsiesop en stokbrood
Dit is welbekend dat ek lief is vir vleisbraai.
Jan Braai
How to braai pork spare ribs perfectly, and how to make a pork spare rib marinade. As seen on the Jan Braai vir Erfenis TV show.
Oor die kole met Jan Braai
’n Mens kan ook net so lank die Kersversierings in die winkels ignoreer. In ’n stadium moet jy die jaar in die oë kyk en julle twee moet eerlik wees met mekaar – dit is besig om hoogsomer te raak en die jaar is op pad einde se kant toe. Dit het allerhande implikasies.
Oor die kole met Jan Braai: hoender en bief werk
Die groot vraag op ’n vliegtuig is altyd: “Hoender of bief?” By ’n braaivleisvuur maak die antwoord natuurlik nie regtig saak nie, want jy kan baie lekker kos maak met albei.
Recipes
Steak braai (Beef braai recipes), Lamb braai recipes, Pork braai recipes, Chicken braai recipes, Fish braai recipes, Venison braai recipes, Vegetarian braai
Resep: Sjerrie-boerewors-rolletjies (sliders)
Sjerrie is een van die kernbestanddele van die resep met die soetigheid wat perfek by die kruie-smaak van die boerewors pas.
Oor die kole met Jan Braai: die Weskus-braaibroodjie
Ons wag nou al lank – so ’n jaar om presies te wees – vir die aanbreek van die somervakansie. Die weer is goed en mense is in ’n goeie bui. Hier is twee heerlike resepte om jou somer-vakansiebraai mee af te skop.
Pak die vuur
Erfenisdag is om die draai en talle Suid-Afrikaners sal weer die braaivleisvure hiervoor aansteek. Liezel de Lange het ’n paar buitelugkookboeke gaan bekyk vir nuwe (en ou geliefkoosde) idees.
Oor die kole met Jan Braai: Varkribbetjies!
Met die somervakansie om die draai is dit belangriker as ooit om soveel as moontlik te braai.
RESEP: Dís mos KOS!
Die jongste uitgawe van die gewilde Boerekos, Landbouweekbladse resepteversameling, het so pas verskyn.
Jan Braai
Full recipe, all steps and ingredients for the chicken, mushroom & bacon pasta potjie as seen on Jan Braai vir Erfenis.
Monkeygland Boerewors Rolls
Full recipe, ingredients list and steps for Jan Braai's Monkeygland Boerewors Rolls.
Monkeygland Boerewors Rolls
Full recipe, ingredients list and steps for Jan Braai's Monkeygland Boerewors Rolls.