KITS-VETKOEK  Meng 2 kop Bruismeel en 1 t sout met 300 ml louwarm melk tot sagte deeg wat van lepel val. Verhit plat pan met vlak olie tot medium warm. Skep lepels vol in olie en bak op medium hitte tot goudbruin alkant en gaar. Dreineer olie op kombuispapier.  **Bedien dadelik warm met stroop.♫  Indien jy nie bruismeel het nie – 2 kop meel en 15ml bakpoeier gemeng.

This is steak and kidney pie the way it should be – positively stuffed with meat and covered with melt-in-the-mouth pastry.

Pinterest
Search