Family Flash Cards
Family Flash cards. There are 28 brightly coloured, high quality printable flash cards,all about families.
afrikaans
Want is Afrikaans is lekker!
Klinkers
Klinkers Available in Afrikaans only
Afrikaans Rooikappie - Die Storie GRATIS
Die bekende storie van Rooikappie word met helderkleurige prente uitgebeeld. Die teks is eenvoudig in grootgedrukte letters.
Family Flash Cards
There are 28 brightly coloured, high quality printable flash cards,all about families. In this pack, you will find the following flash cards: Mum & Dad Mother Father Baby Sister Baby Brother Sister Brother Grandmother Grandfather Grandparents Uncle Aunty Cousins Step Mum Step Dad Step Brother Step Sister Step Famil
Dubbelklanke Boek 1 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans
Opgestel deur Kobie Kleynhans Dubbelklanke Boek 1 [PDF] Sluit A4 Klankfamilie leeskaart in. - 27 Bladsye Hierdie boekie kan gebruik word vir intervensie doeleindes. Sluit dubbelklanke in: aa, ee, oo, uu Woordfamilies: Lees die woorde Skryf die woord vir die prent Lees en skryf sinne Segmentasie van sinne Sorteer woorde volgens klanke Bou eie woorde en teken 'n bypassende prent Ouditiiewe diskriminasie: Sê die prent se naam. Luister na die middelklank. Vul die klank in vir die…
família de grande a pequeno - New Site
família de grande a pequeno - #familia #grande #pequeno - #New
My Spelboek » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans
My Spelboek Inhoudsopgawe Woorde wat begin met ge- Woorde met -ge- in die middel Woorde wat begin met be- Woorde wat met ver- begin Meervoude met dubbel konsonante Meervoude met 2 verskillende konsonante in die middel. Meervoude met -we (Enkelvoud - f woorde) Meervoude met -s Meervoude met -y Meervoude met oop lettergrepe Meervoude met diftonge Meervoude wat eindig op -ae Meervoude wat -te bykry Meervoude met ‘s Verkleining met 2 verskillende konsonante in…
Uile Klaskamer Reëls » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans
Uile Klaskamer Reëls Ek luister met aandag as Juffrou praat. Ek steek my hand op as ek iets wil vra of sê. Ek volg instruksies vinnig en flink. Ek loop nie rond in die klas sonder toestemming nie. Ek hou my tafel altyd netjies en skoon. Ek praat in ‘n fluisterstem terwyl ek werk. Ek toon respek vir my maats en hulle besittings. Ek probeer om altyd my beste te gee.
'n Enorme Klanke Mengelmoeskardoes - Teacha!
'n Enorme Klanke Mengelmoeskardoes
Grondslagfase Gediggies en Versies 3 - Teacha!
35+ Versies