Ek het toe die naweek paptert met kaaskrulle gemaak,my fam het hul vingers afgeeet. Bacon, uie, mushrooms, braai saam, voeg by 2 pakke kaaskrulle fyn gedruk, en 250ml room, maak slap pap, meng bacon mengsel by, gooi in bak, strooi kaas oor en bak in oond (180 grade) vir +- 20 min – Heerlik Elize …

More ideas
Pinterest
Search