When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Afrikaans, my Taal

Collection by Petru van der Walt

648 
Pins
 • 
89 
Followers
Petru van der Walt
ingrid jonker "Don't sleep, look! Behind the curtains a new day is dancing with a peacock feather is his hat" Cool Words, Wise Words, Afrikaans Quotes, Good Morning Good Night, Word Porn, Beautiful Words, Best Quotes, Poems, Inspirational Quotes

ingrid jonker "Don't sleep, look! Behind the curtains a new day is dancing with a peacock feather is his hat"

Ek wens som ek kan van die dinge wat in die verlede gebeur het verander.... maar ek kan nie. Daar is 'n rede hoekom die truspieëltjie klein is en die voorruit groot is. Waarheen jy oppad is, is baie belangriker as wat jy agterlaat. 'n Toekoms saam met Jesus is al wat tel. Woman Quotes, Life Quotes, Lekker Dag, Challenge Quotes, Goeie More, Afrikaans Quotes, Daily Bread, Counseling, Affirmations

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

 Niks belowe terwyl jy gelukkig is nie Niks terug antwoord terwyl jy kwaad is nie Niks besluite neem terwyl jy teleurgesteld is nie. Rig jou hart en gedagtes eers op die Here voor jy reageer. Love Of My Life, My Love, Goeie More, Afrikaans Quotes, Ministry, Truths, Faith, Christian, Inspirational

Moet eerder..... Niks belowe terwyl jy gelukkig is nie Niks terug antwoord terwyl jy kwaad is nie Niks besluite neem terwyl jy teleurgesteld is nie. Rig jou hart en gedagtes eers op die Here voor jy reageer.

Geloof is nie 'n gevoel nie. Dit is ook nie 'n waarborg dat jy 'n gelyke pad gaan stap waar daar geen uitdagings sal wees nie. Geloof is 'n daadwerklike besluit om jou vetroue in jou Skepper en Verlosser te plaas. Dit is 'n onwrikbare wete dat jy geliefd is, saak maak en meer as goed genoeg is, al laat die wêreld jou voel jy is nie. Counselling Training, Goeie More, Afrikaans, Training Courses, Woman Quotes, Bible Quotes, Ministry, Counseling, Verses

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

Onthou daar is nie tweede kanse met kinders grootmaak nie. Ons woorde kan hulle óf opbou óf afbreek. Ons moet met hulle omgaan asof hulle die kosbaarste hulpbron vir die toekoms is, aangesien ons hulle grootmaak vir ander mense in die Koninkryk en nie vir onsself. Counselling Training, Afrikaanse Quotes, Goeie More, Strong Quotes, Training Courses, Ministry, Counseling, Christianity, South Africa

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

 Volg Sy voorbeeld en neem tyd uit jou skedule om by die Vader se voete te gaan rus met gebed. Counselling Training, Hope Love, Afrikaans, Training Courses, Ministry, Counseling, South Africa, Amen, Motivational

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

"Die Here sal julle seën en julle beskerm; die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees; die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee! Scripture Quotes, Bible, Counselling Training, Afrikaans Quotes, Pinterest Images, Training Courses, Spiritual Inspiration, Counseling, Christianity

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

 Ek gaan floreer ten spyte van al my probleme want die Here is by my en Sy krag kom juis tot volle werking wanneer ek swak is. Sy genade is vir my genoeg! Holy Spirit Prayer, Afrikaanse Quotes, Positive Thoughts, Prayers, Religion, Spirituality, Motivation, Movie Posters, Women

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

Wanneer dit weer vir jou vóél God is nie by jou nie, moet jy onthou dat ons wandel saam met Hom oor baie meer gaan as 'n paar emosionele hoendervleis oomblikke. Trouens, Hy word die meeste geverifieër in die skynbaar klein daaglikse dade van gehoorsaamheid en word verheerlik in ons daaglikse diens in die Koninkryk. Hoe ons die vrug van die Gees toepas, ons houding teenoor als en almal as ook ons toewyding om op koers te bly. Goeie More, Afrikaans, Ministry, Wise Words, Things To Think About, Bible, God, Motivation, Learning