When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Tart

Collection by Petrumuller

7 
Pins
– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Curry Recipes, Drink Recipes

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Search Results for “” – Boerekos – Kook met Nostalgie Biscuits, Biltong, Gateaux Cake, Spare Ribs, Recipe Search, Muesli, No Bake Cake, Salad Recipes, Tart

Koffie & Cream Malvapoeding – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ou gunsteling ‘n lekker twist ! 1 kop strooisuiker 2 x-tra groot eiers – kamertemperatuur 2 el appelkooskonfyt 2 kop koekmeel 1 tl koeksoda 1 knippie sout 3 el botter 1 el asyn 200 ml volroom melk gemeng met 1 tl vanielje geursel . Vir die sous: 250 ml vars room 4 el botter 1 kop suiker 1 el Whiskey 1 el sterk koffie – aangemaak met bietjie warm water . Voorverhit die oond tot 180 ° C. Klits die strooisuiker en eiers tot donsig en lig, voeg die konfyt tot en klits tot romerig. Sif die droë…