Omgee is 'n stil gebed, 'n warm hand & iemand wat altyd daar is..
Bybelverse: Maak vir julle skatte in die hemel bymekaar
~baie geluk met jou 50ste verjaarsdag My kosbare vriendin mag jy net die volheid en vreugde en Liefde wat ons Hemelse Vader kan gee ervaar in jou lewenspad vorentoe, lovies Ria en Willie Clarke
Mag die pad vir jou nooit te steil word nie ....
Prys die Here vir nog 'n nuwe dag.. #Afrikaans #ThankYou #NewBeginnings
Oumas & Oupas #Afrikaans #Grandparents More
n Hart vol liefde (Helen Steiner Rice)