Geloofsoë | Miga 7: 7-8 "Ek, daarenteen, sien met verwagting uit na wat die Here gaan doen.Ek wag in vertroue dat God my moet red. My God sal my verseker verhoor! My vyande, julle moenie julle oor my verlekker nie! Ek het geval, maar ek sal weer opstaan. Al sit ek nou in duisternis, die Here is ’n lig vir my" | www.myvolk.co.za

Spreuke 3:6 God is groot. Niks is onmoontlik vir Hom nie.

Dag 151 Bybelvers Jes 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.

Pinterest
Search