Pinterest
Ek wens vir jou.... #BesteWense #Afrikaans #windpomp

Ek wens vir jou ’n klip in die Karoo waar jy in stilte kan sit en jou drome met ’n stokkie in die sand kan skryf

Daar kom 'n tyd in jou lewe waar jy die dinge moet laat gaan wat jy nie kan verander nie, Wat gedoen is, is gedoen..... So beweeg aan. God is in beheer en daar is 'n plan vir jou lewe. Vertrou op Hom want dinge gaan uitwerk soos dit moet. Dit is waar genade die noodlot troef.

Goeie More, Afrikaans Quotes, Strong Quotes, Special Quotes, Religious Quotes, Wisdom Quotes, Birthday Wishes, Inspire Quotes, Good Morning

Teks - Jer 31:25 "Ek gee nuwe krag aan dié wat moeg is. Ek maak die moedeloses weer vol moed" #Godgegewe    **By__[↳₥¢↰]#Emsie** #WeldadeGod's

Teks - Jer "Ek gee nuwe krag aan dié wat moeg is. Ek maak die moedeloses weer vol moed" **By__[↳₥¢↰]