When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

African cuisine

Collection by Petro Schoeman • Last updated 10 days ago

351 
Pins
 • 
32 
Followers
Petro Schoeman
In en om die huis: Jogurt en Kondensmelk Beskuit South African Dishes, South African Recipes, Sweet Recipes, My Recipes, Favorite Recipes, Pizza Recipes, Bread Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes

Jogurt en Kondensmelk Beskuit

Jogurt en Kondensmelk Beskuit (VROUEKEUR) ongeveer 80 stukkies 1,5 kg (9 k) koekmeel 60 ml (4 e) bakpoeier... 5 ml (1 t) sout 187 ml (¾ k) suiker 500 ml (2 k) natuurlike jogurt 397 g (1 blik) kondensmelk 125 ml (½ k) water 250 g (½ blok) botter 4 eiers Stel oond op 180 °C. 1. Sif meel, bakpoeier en sout. Roer suiker by. 2. Roer jogurt, kondensmelk en water tot goed gemeng. 3. Smelt botter oor lae hitte en laat eenkant om effens af te koel. 4. Klits eiers en roer by kondensmelkmengsel. Roer…

) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (o. Sweet Recipes, My Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Savoury Recipes, Cupcake Recipes, Easy Desserts, Kos, Healthy Foods

Pampoen muffins met kaneelsuiker

Lewer 10-12 muffins. (Afhangend van die grootte wat jy wil hê.) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (ongeveer 250g) boerpampoen, gekook en fyngedruk. ½ koppie olie 2 groot eiers 1 ¼ koppie suiker ½ teelepel kaneel ¼ teelepel gemmer ⅛ teelepel fyn naeltjies ⅛ teelepel neutmuskaat ½ teelepel sout ½ teelepel koeksoda Kaneelsuiker: 1 eetlepel suiker en 1 teelepel kaneel (Pas aan na smaak) Metode: 1. Kook die pampoen tot sag en druk dit fyn met ‘n aartappeldrukker of…

  Kos, Pastry Recipes, Cooking Recipes, Braai Recipes, Best Bread Recipe, Dinner Rolls Recipe, Air Fryer Recipes Easy, South African Recipes, Savoury Baking

Vinnige mieliebrood – resep

Daar is niks so lekker soos mieliebrood nie. Probeer hierdie eg Suid-Afrikaanse resep. Bestanddele: 500...

  Braai Recipes, Snack Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Snacks, Desserts, How To Make Bread, Food To Make, Crunchie Recipes

MAKLIKE MIELIEBROOD – Boerekos – Kook met Nostalgie

500g Bruismeel 1 Blikkie Sweetcorn 1 Blikkie lou water Voorverhit oond 180 Grade Meng alles deeglik saam. Gooi in gesmeerde broodpan. Bak in oond vir 1 uur & 20 min. Toets met toetspen. Wanneer…

Die Benders van Clocolan se ma, Barbara, se piesangkoek met kondensmelkversiersel is onweerstaanbaar. Delicious Cake Recipes, Raw Food Recipes, Yummy Cakes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Kitchens

Piesangkoek

Die Benders van Clocolan se ma, Barbara, se piesangkoek met kondensmelkversiersel is onweerstaanbaar.

  Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Baking Tips, Baking Ideas, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Cake Cookies

VEELSYDIGE KOEKIEMENGSEL

VEELSYDIGE KOEKIEMENGSEL (Kan koekie drukker gebruik) 250g botter 1/2 k klapper olie 1/2 k kookolie 1 k maizena 1 k versiersuiker