15 Inspirational Quotes for Teens

15 Inspirational Quotes for Teens

God Can Restore what is broken and change it into something Amazing. All you need is Faith - Joel god can you restore my broken heart?

Goeie More, Scripture Verses, Scriptures, Afrikaans, Chocolate Cakes, Quotes Inspirational, Birthday Wishes, Hope

Integriteit - wat ons doen wanneer niemand kyk nie. Dawid word beskryf as mense wat ‘n hart van integriteit gehad het. Onthou God nie kyk na die uiterlike nie, Hy kyk na ons harte. [ 1 Samuel 16:7] #LiefGodGrootliks

Dawid word beskryf as mense wat ‘n hart van integriteit gehad het. Onthou God nie kyk na die uiterlike nie, Hy kyk na ons harte.

Scripture Verses, Scriptures, Afrikaans Quotes, Brave, Hope, Religion

Afrikaans, Holy Spirit, Bible Verses, Scriptures, Jesus Quotes, Costs, Prayers

Jesus Quotes, Afrikaans, Hope, Bible

2 KORINTHIERS 4:15 "Ons doen dit alles om julle ontwil, sodat die genade van God steeds meer mense kan bereik. Dan word die dankgebede ook meer, en God ontvang die eer."   God gee vir ons Sy bonatuurlike genade tydens die moeilikste van tye. Die feit dat ons in staat is om ons harte na God te kan lig in danksegging  in tye van benoudheid en beproewing bring groot eer aan God - dit is ons getuienis na 'n stukkende wêreld wat kyk na ons ​​lewens.

Nou sal ek onbesorg gaan lê en dadelik aan die slaap raak, want, Here, U alleen laat my veilig woon. -Psalm4:9-

Nou sal ek onbesorg gaan lê en dadelik aan die slaap raak, want, Here, U alleen laat my veilig woon.

Jesaja 43:2 As jy deur water moet gaan, is Ek by jou, deur riviere, hulle sal jou nie wegspoel nie; as jy deur vuur moet gaan, sal dit jou nie skroei nie, die vlamme sal jou nie brand nie,   Die Here belowe om in alle omstandighede by ons te wees, ook as ons deur diep water of deur vuur moet gaan. #LiefGodGrootliks

Pinterest
Search