My vraag aan jou is: "Waar is jy op hiérdie pad? Is jy nog in Jerusalem, besig met die dinge van die lewe, of het jy al jou Damaskus-oomblik belééf? Indien jy 'n wedergebore Christen is, weet jy wat presies met jou gebeur het? Is dit aan jou verduidelik? Net soos God-drie-enig, bestaan jy as mens ook uit drie dele, naamlik liggaam, siel en gees. Met jou bekering het jou gees tot bekering gekom. Jou gees het oombliklik verander. Jou siel, egter moet nou 'n vernuwingsproses ondergaan.

Vrede -  vrugte van die Gees

Vrede - vrugte van die Gees

Nederigheid - vrugte van die Gees

Nederigheid - vrugte van die Gees

Pinterest
Search