Joshua 1:9 – “Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.”  Hy is met my

Joshua 1:9 – “Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.” Hy is met my

Quotes Women, Trust God, Christian Quotes, Afrikaanse Quotes, Bible Verses, Scriptures, Psalms Quotes, Daily Quotes, Quote Art

Die Here se liefde vir jou is ontelbaar en onmeetbaar. Niks wat jy kan doen gaan dit verminder of vermeerder nie. Dis die wonderwerk van genade.

Die Here se liefde vir jou is ontelbaar en onmeetbaar. Niks wat jy kan doen gaan dit verminder of vermeerder nie.

Dag 122 Bybelverse Jes 61:7 In plaas van vernedering sal julle twee keer soveel besittings hê as tevore, in plaas van minagting sal julle lof ontvang oor wat julle besit. Julle sal in julle land twee keer soveel besit as tevore en julle sal altyd vreugde hê.

Dag 122 Bybelverse Jes In plaas van vernedering sal julle twee keer soveel besittings hê as tevore, in plaas van minagting sal julle lof ontvang oor wat julle besit. Julle sal in julle land twee keer soveel besit as tevore en julle sal altyd vreugde hê.

Afrikaans Quotes, Bible Quotes, Jesus Christ, Breads, Psalms, Inspirational Quotes, Amen, Quotes From The Bible, Bread Rolls

Dag 60 Bybelvers: Spreuke 30:5 Elke belofte van God is betroubaar; Hy beskerm dié wat by Hom skuil.

Dag 60 Bybelvers: Spreuke Elke belofte van God is betroubaar; Hy beskerm dié wat by Hom skuil.

Pinterest
Search