Pastries

Collection by Petra Gericke

12 
Pins
 • 
12 
Followers
Petra Gericke
Halfmaan Konfyt Hand Tertjies Bestanddele: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper . 2 x 125 ml houertjies room Tart Recipes, Sweet Recipes, Cookie Recipes, Sweet Pie, Sweet Tarts, Kos, Jam Tarts, South African Recipes, How Sweet Eats

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies Bestanddele: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper ... 2 x 125 ml houertjies room 1...

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. South African Dishes, South African Recipes, Kos, Savory Snacks, Savoury Dishes, Savoury Bakes, Pastry Recipes, Baking Recipes, Pie Recipes

Flatervrye Pasteideeg

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. Verwerk tot gemeng.. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Gebruik soos verkies.

Groot Verskeidenheid Soet en Sout Tert Doppies, met Vulsels - resepte vir next wat jou hart begeer. Tart Recipes, Baking Recipes, Sweet Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes, Dessert Ideas, Drink Recipes, Sweet Pie

DOPPIES & VULSELS VIR KLEIN TERTJIES

APPELTERTJIES APPELTERTJIES 2 rooi appels 4 E suiker 2 E heuning 6 E water METODE: Sny appels middeldeur Sit appel met snykant na onder en sny dun skyfies Plaas in kastrol saam met res van...

Dis makliker as wat jy dink om hierdie tertjies te maak. Pastry Recipes, Tart Recipes, Snack Recipes, Cooking Recipes, Snacks, Easy Cooking, Free Recipes, Dessert Recipes, South African Dishes

Maklike Tertjiedeeg (tertjies) - Food Lovers Recipes

Bestanddele: 2 k koekmeel ½ t kremetart ¼ t sout 250 g harde botter Sodawater (genoeg om ‘n deeg mee te vorm) Metode: Meng koekmeel, kremetart en sout. Vryf die harde botter in met jou vingerpunte tot lyk soos growwe mieliemeel. Maak aan met sodawater. Plaas rukkie in yskas. Rol uit en gebruik vir konfyt …

 Dit gaan so vinnig - 5 minute) dat ek dit letterlik maak terwyl ek wag vir die koffiewater om. Quick Snacks, Savory Snacks, Savoury Dishes, Savoury Tarts, Yummy Snacks, Braai Recipes, Snack Recipes, Cooking Recipes, Pizza Recipes

Ietsie lekkers en vinnig om te maak. Dit gaan so vinnig (3 - 5 minute) dat ek dit letterlik maak terwyl ek wag vir die koffiewater om...

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies Bestanddele: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper . 2 x 125 ml houertjies room Tart Recipes, Sweet Recipes, Cookie Recipes, Sweet Pie, Sweet Tarts, Kos, Jam Tarts, South African Recipes, How Sweet Eats

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies Bestanddele: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper ... 2 x 125 ml houertjies room 1...