Lees saam in Afrikaans

Collection by Penguin Books South Africa

36 
Pins
 • 
1.24k 
Followers

Van die beste Afrikaanse boeke wat onlangs die lig gesien het, met iets vir almal...

Penguin Books South Africa
[Get Book] Grensgeval (Afrikaans Edition) Author Marita van der Vyver, Got Books, Books To Read, Literary Fiction, Booker T, Film Books, What To Read, Afrikaans, Book Photography, Free Reading
Got BooksAfrikaansFree Reading

Grensgeval

Grensgeval by Van Der Vyver, Marita | Penguin Random House South Africa

Kammaland by Botes, Annelie

Kammaland

Kammaland by Botes, Annelie | Penguin Random House South Africa

Bloedsuier by van Nierop, Leon Booker T, Got Books, What To Read, Book Photography, Free Reading, Love Book, Nonfiction, Book Lovers, Book Worms
Got BooksFree ReadingLove BookNonfiction

Bloedsuier

Bloedsuier by van Nierop, Leon | Penguin Random House South Africa

In 'n Land Sonder Voëls deur Harry Kalmer Recommended Books To Read, Man Se, Penguin Random House, Self Publishing, Book Recommendations, Textbook, Afrikaans, South Africa, Products
Recommended Books To ReadSelf PublishingBook RecommendationsAfrikaans

In 'n Land Sonder Voëls

Dit was die vyftiende jaar van ekonokrasie. Vyftien jaar nadat ons ons demokrasie vir die Korporasie verruil het. Die politiek is geprivatiseer. Nes ons polisiediens en hospitale, dekades vroeër. Danksy tegnologie, die stygende reënval, die veranderende klimaat, kon die land aan derduisende yskoue, dankbare Amerikaners en Kanadese blyplek bied. Vir beide die aankomelinge én die gevestigde inwoners het voorspoed en ’n beter lewe aangebreek. So het ons geglo, of so is aan ons vertel. Maar nou…

Buy Zola (English) by Johan Jack Smith and Read this Book on Kobo's Free Apps. Discover Kobo's Vast Collection of Ebooks and Audiobooks Today - Over 4 Million Titles!

Zola: 'n Roman

"Johan Jack Smith het die soort verwronge, donker verbeelding waarvan ek hou." – Martin Steyn “Zola is ’n boeiende piknagdonker speurverhaal uit die swartse hart van ons land se geskiedenis en haar gevaarlikste stad.” – Jaco Adriaanse Die hel is los in Johannesburg se strate. Iemand is besig om jong meisies wreed af te maai en die bloedspoor wat hy agterlaat, sê: “Reeksmoorde”. Die stapel slagoffers raak kaptein David Majola en adjudant Jason Basson se gemors. Kaptein Majola…

Suiker Britz | Penguin Random House South Africa Penguin Random House, Entertaining, Reading, Words, Afrikaans, South Africa, Van, Products, Reading Books
EntertainingReadingWordsAfrikaans

Suiker Britz: Dossier van 'n Speurbaas

Toe die legendariese Suiker Britz homself in 2018 om die lewe gebring het, het die einde van ’n era aangebreek – ’n tydvak waarin ouskool-polisiemanne se reputasie gebou was op ongelooflike suksesse in die bekamping van misdaad. In sy luisterryke loopbaan as polisieman en speurder, en as hoof van die Suid-Afrikaanse Polisie se Moord en Roof-eenheid, was Britz as ondersoeker betrokke by misdade wat die samelewing tot in sy fondamente geskud het. In die land se oorgangstydperk na demokrasie…

Karaktermoord by Diedericks-Hugo, Carina Penguin Random House, Hallmark Movies, Afrikaans, Writers, South Africa, Writer, Author, Stuck In Love, Authors
Hallmark MoviesAfrikaansWriterAuthorStuck In LoveAuthors

Karaktermoord

Jare gelede het die beeldskone digter Anna Neethling finaal uit die uitgewer Malan Sinclair se lewe gestap. Hul verhouding was ’n maalkolk wat sy huwelik en loopbaan wou verswelg. Maar nou is Anna onverwags terug. Wanneer Malan haar lyk langs sy motor vind ná ’n helse uitval in sy kantoor, bou die afwaartse spiral momentum op. ’n Paar dae later maak ’n uittreksel uit Anna se dagboek Malan die hoofverdagte in haar moord en kom gebeure wat ’n dekade gelede tydens ’n drinkparty op ’n…

Free Read By die brandende berg (Afrikaans Edition) Author Piet van Rooyen, Got Books, Books To Read, Christopher Eccleston, Penguin Random House, Afrikaans, Book Recommendations, Textbook, Fiction, Author
Got BooksChristopher EcclestonAfrikaansBook RecommendationsAuthor

By die Brandende Berg

JJ van Solms, so hardegat soos wat hy hardwerkend is, se rykdom lê in Afrika se kobaltriwwe. In die Kongo vestig hy ’n myn saam met twee vennote, maar toe die geld begin inrol, raak hy vir hulle oorbodig. Ná ’n aanslag op sy lewe moet hy vlug. Dit is naby die Brandberg in Namibië waar JJ saam met sy gesin skuiling soek. Hier probeer hy ’n sukkelende tantalietmyn en sy mislukte huwelik red. In die skaduwee van die alomteenwoordige Brandberg wat oor die landskap waak, wonder hy wat sy…

Buy or Rent Jagter as an eTextbook and get instant access. Penguin Random House, Author, Afrikaans, South Africa, Products, Cords, Afrikaans Language, Gadget
AuthorAfrikaansGadget

Jagter

Klippe, messe en pyle uit ’n kruisboog: Die vreemste – en wreedste –misdaadtoneel in Kaptein Nicci de Wee se loopbaan Dan moet sy en haar nuwe taakspan boonop bontstaan om saam met die nimlike Blackie Swart ’n internasionale insident te voorkom. Ook op haar lessenaar: die dood van twee jong meisies. En die angswekkende vermoede dat al hierdie sake met mekaar verband hou. Met soveel kinkels in die kabel soos dooies in die staatslykhuis, moet Nicci-hulle alles tot hul beskikking inspan om…

South African Book Designer Riaan Wilmans offers academic, trade, self-publishing and indie book design. He also offers Book Cover Design. Book Cover Design, Book Design, News South Africa, Human Dna, Trade Books, Presidential Libraries, Indie Books, Got Books, Self Publishing

Strafjaart

’n Foonoproep uit Pollsmoor laat ’n navorser se lewe kantel. Só na aan hom was die vrou wat bel dat hy algaande die biblioteek, waar hy die eerste skepe aan die Kaap bestudeer, vir dié tronk se waglokaal verruil. Gou kom hy agter dat dié plek is nie altyd so strak soos sy tralies nie: daar is ’n eertydse skipper wat hier vetkoek verkoop; ’n vrouebewaarder met jazz in haar stem; selfs karaoke-aande in die skaduwee van die lemmetjiesdraad. Dieper en dieper word hy ingetrek by die…

Die vrou van die klippesee by Vandermerwe, Meg African Literature, Free Books To Read, Complicated Relationship, Waiting For Her, Penguin Random House, Afrikaans, This Book, Van, Reading
Complicated RelationshipAfrikaansReading

Die vrou van die klippesee

Kreefsmous Hendrik dog hy yl toe hy ’n beseerde jong vrou op ’n verlate strand aan die Weskus kry, want waar haar bene moet wees, groei ’n visstert, sterk en stewig soos ’n tuna s’n. Miskien is die wese een van die watermense waaroor sy vrou Rebekkah gepraat het voordat sy vir ewig die see in verdwyn het. Of dalk is sy dit wat die ou Xhosamense ’n “mamlambo” noem. Hendrik se lewe verander handomkeer wanneer hy die watervrou huis toe neem. Is dit sy seer hart wat sy oe so bedrieg…

Ingrid Jonker 'n Biografie by Metelerkamp, Petrovna South African Artists, Nelson Mandela, Afrikaans, Textbook, Fiction, Poetry, Author, Reading, Words

Ingrid Jonker 'n Biografie

Ingrid Jonker, begaafde jong digter, loop op 19 Julie 1965 die see in by Drieankerbaai en verdrink. Sy laat haar familie en vriende agter met meer vrae as antwoorde. Gedurende die afgelope 50 jaar het sy ’n ikoon van die Afrikaanse en Suid- Afrikaanse letterkunde geword. In so ’n mate, dat haar lewe en veral haar dood soms haar werk en die belangrike bydrae wat sy tot die literêre beweging van die Sestigers gemaak het, oorskadu. Haar politieke sieninge, soos uitgedruk in haar poësie en…

Patagonië by Fowler, Maya

Patagonië

Die middeljarige doktor Tertius Pelser is ʼn gefrustreerde Geskiedenisdosent aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy vervelige lewe verander handomkeer wanneer hy op ’n aand homself oorgee aan drank en by ’n jong student, Carina, slaap. ’n Paar dae later is daar foto’s van Tertius en Carina se sekseskapades op sosiale media. In ʼn poging om sy sukkelende loopbaan en huwelik te red, gaan konfronteer Tertius vir Carina by haar studentehuis. ʼn Struweling ontstaan en Carina val vanaf die…

Buy or Rent Wrok as an eTextbook and get instant access. Penguin Random House, Books To Buy, Afrikaans, Fiction, Prints, South Africa, Products, Rome, Printed
AfrikaansRomePrinted

Wrok

Pretoria – Vyf mense, vyf dele van die stad. Die tweeling, Ben en Freya, is weeskinders en Freya glo dat hulle alles met mekaar deel. Ben word vermoor en Freya besef hy het geheime van sy eie gehad. Mnr. Oktober is ’n wewenaar-pa, ’n rugby-afrigter by die hoërskool en ’n passievolle Christen. Hy het egter ’n donker verlede wat hom net nie met rus wil laat nie. Die selfsnydende dwelmhandelaar, Slick, het tydens sy gewelddadige mentorskap by Mama Africa geleer dat vergelding en mag…

Ralph Haynes: Godfather van die Wes-Rand by du Plessis, Izak Penguin Random House, The Godfather, Author, Van, Afrikaans, South Africa, Vans, Afrikaans Language, Vans Outfit
AuthorAfrikaansVans Outfit

Ralph Haynes: Godfather van die Wes-Rand

Lê hy dood iewers in ’n mynskag? Of het hy die hasepad gekies terwyl aanklagte van bedrog en diefstal teen hom opgehoop het? Dié vrae hang in die lug nadat Ralph Haynes, die “mafiabaas” van die Wes-Rand, op 21 Januarie 2011 spoorloos verdwyn het. Nadat hy op daardie dag in ’n helikopter geklim het, is hy nooit weer gesien nie. Haynes se vriende, wat berugte karakters soos Ferdi Barnard en Corrie Goosen insluit, onthou hom as ’n vrygewige Robin Hood wat armes van groente en geld voorsien…

Opstokers, fopdossers en tweegatjakkalse by Lategan, Herman

Opstokers, fopdossers en tweegatjakkalse

Herman Lategan se verhouding met Afrikaans is soos ’n huwelik: stormagtig, uitbundig, wild, liefdevol. Hierdie versameling stories en besinnings uit die immergewilde skrywer se “Woorde wat wip”-rubriek wat tweeweekliks in Rapport verskyn, sal lesers met selfs die stroefste hallelujagesigte opkikker. In hierdie boek kry jy insae in hoe stories rondom woorde gevorm word. Herman kies telkens ’n woord en bou ’n storie om dit. Die inhoud val uiteen as ’n tipe abecedarium – speelse inskripsies…