Afrikaanse resepte

Collection by Elmarie Els

16 
Pins
Elmarie Els
You - condensed milk marshmallow fridge tart south african r Cold Desserts, Delicious Desserts, Yummy Food, Tart Recipes, Sweet Recipes, Cooking Recipes, Pudding Recipes, Yummy Recipes, Kos

Back to my childhood! A fridge tart made on special occasions...my birthday!

 Recipe in Afrikaans. Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Cold Desserts, Delicious Desserts

GEBAKTE AMARULA-TERT

Resep wat ek by vriendin gekry het - lekkerste tert wat ek ooit geeet het 60ml Kakao. 125ml kookwater. 3 Eiers. 220ml Suiker. 60ml Olie . 250ml Koekmeel. 10ml Bakpoeier. 2ml Sout. STROOP 200ml Suiker. 250ml Water. 60ml Amarula. 1 Blikkie karamel kondensmelk. Styf geklopte Room & Flake Beslag: Meng kakao met kookwater laat…

3 Guys and a Thrifty Girl: Pap & Mince Lasagne Braai Recipes, Mince Recipes, Beef Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Yummy Recipes, Yummy Food, Mince Dishes, Oven Dishes

3 Guys and a Thrifty Girl

A blog for Me...... so I have somewhere to put down idea's, inspiration and whatever else grabs my fancy. I don't use measuring cups or fancy equipment, I use imagination mostly. I am not a chef just a happy-go-lucky home cook for 3 fussy guys.

Nataniël se Kersspyskaart Sarie Chocolate Sugar Cookies, Chocolate Treats, Fodmap Baking, Kos, My Favorite Food, Favorite Recipes, African Christmas, Food 101, Christmas Lunch

Nataniël se Kersspyskaart

Jy kan ook soos Nataniël eet dié Kersfees. Hier is die respete vir sy Kersspyskaart:

GEROOKTE MOSSELTERT Heerlik vir enige vingerhappie, ligte middagete of aandete 1 ui, gekap pakkie sampioene in skywe gesny 2 blikkies gero. Veggie Quiche, Easy Quiche, Yummy Quiche, Quiche Crustless, Cheese Quiche, Frittata, Kos, Savory Snacks, Savoury Dishes

GEROOKTE MOSSELTERT

GEROOKTE MOSSELTERT Heerlik vir enige vingerhappie, ligte middagete of aandete 1 ui, gekap pakkie sampioene in skywe gesny 2 blikkies gero...

Hoender Bobotie ~ treffer dis met 'n hemels twist met hoender ! Chicken Bobotie ~ hits it with a heavenly twist with chicken! Oxtail Recipes, Meat Recipes, Chicken Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Chicken Meals, Budget Cooking, Savoury Recipes, Pasta Recipes

Hoender Bobotie – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 hoender, gekook en ontbeen 50 ml sultanas 2 uie, fyn gekap 250 ml mayonnaise 20 ml fyn appelkoos konfyt 10 ml suurlemoensap 1 pakkie hoenderroomsop 15 – 20 ml kerrie poeier 250 ml melk 3 ml gemengde kruie 2 eiers, geklits sout en peper na smaak Voorverhit oond tot 180 grade. Meng die hoender, sultanas en die uie. Gooi dit in ‘n oondvastebak. Meng die oorblywende bestanddele, behalwe eiers, saam en gooi dit oor die hoender mengsel. Meng alles lig saam met n vurk. Daarna die eiers. Bak dit…

Salmon fish cakes - cheap quick and easy recipe using tinned salmon Salmon fish cakes - cheap quick Tinned Salmon Recipes, Healthy Salmon Recipes, Healthy Dessert Recipes, Fish Recipes, Seafood Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Healthy Dinners, Cooking Tips

Salmon fish cakes

Families on certain benefits can get free milk, fruit and vegetables with Healthy Start vouchers. Check if you qualify.

2 gunstelinge in kyk nou net so frikkadel ! Maak ‘n mooi diep holte met eetlepel in elke skorsie Frikkadelle: 500 g maa… Mince Recipes, Low Carb Recipes, Cooking Recipes, Braai Recipes, Healthy Recipes, Vegetable Dishes, Vegetable Recipes, Kos, Mince Dishes

Frikkadel – Skorsies – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 gunstelinge in 1, kyk nou net so frikkadel ! (genoeg vir 6 porsies) 3 lekker groot skorsies, gehalveer en ontpit. Maak ‘n mooi diep holte met eetlepel in elke skorsie Frikkadelle: 500 g maalvleis 1 ui, fyn opgekap 2 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 1 tl kerriepoeier 1 tl tiemie 3 el blatjang 2 el appelkooskonfyt 3 el tamatiesous 1 el worcestershire sous sout en peper na smaak parmesaan kaas vir afronding *botter Verhit die oond tot 180 °C. Kook skorsies vir 15 minute, dreineer water en…

8 porsies Bestanddele 2 gekoopte rolkoeke 80 g (1 pakkie) groen jellie 80 g (1 pakkie) rooi jellie 410 g (1 blik) pere, gedreineer 30 ml (2 e) brandewyn 500 ml (2 k) baie dik vla 100 g (1 pakkie) pekanneute, gekap 250 ml (1 k) room 375 g (1 blik) karamelkondensmelk Metode 1. Maak twee kleure jellie in aparte bakke aan soos aanwysings op pakkie. Laat in yskas stol. 2. Sny pere in kleiner stukkies. 3. Sny rolkoek in skywe en sit onderin glasbak. 4. Sprinkel bietjie brandewyn oor koek¬skywe. 5… Dutch Recipes, Milk Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Jelly Recipes, Christmas Lunch, Christmas Dishes, Christmas Recipes

Kersfees-koekstruif

8 porsies Bestanddele 2 gekoopte rolkoeke 80 g (1 pakkie) groen jellie 80 g (1

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: VLA SKYWE Kos, Cream Crackers, South African Recipes, Something Sweet, Food For Thought, Baking Recipes, Sweet Recipes, Biscuits, Cheesecake

VLA SKYWE

VLASKYWE http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/vla-skywe_6901.html (Wenresepte 2) 1 pk Cream crackers 1 L melk 2...

Aartappel Eenskottel Gereg - lekker saam met braaivleis of saam met gewone vleis disse Loaded Mashed Potato Casserole, Potatoe Casserole Recipes, Mashed Potato Recipes, Potato Cakes, Potato Dishes, Cheddar Potatoes, Making Mashed Potatoes, How To Eat Paleo, Snack

EENSKOTTEL GEREGTE

AARTAPPEL OMELET MET BILTONG Vir 6 Voorbereityd 10 minute Gaarmaaktyd 20 minute Dié tradisionele Spaanse omelet is maklik om in ’n pan oor die vuur te maak. Jy kan dit ook in dik skywe sny en...

Good Food: Banana bread (Eggless and Sugarless) Eggless Recipes, Cake Recipes, Cooking Recipes, Savory Snacks, Good Healthy Recipes, Kos, Sugar Free, Banana Bread, Good Food

Oorskiet braaivleis idees

Ons almal sit gewoonlik Maandag met 'n halwe bak gebraaide vleis wat oorgebly het na die naweek se braai in ons yskas. Dit kan selfs van 'n bord gekookte kos wees bv. hoender, of boudvleis of vark of " what ever" soos hulle se: Vandag wil ek julle wys hoe ek met oorkietvleis 'n toevou…

2 hande vol baba aartappels – skoon geskrop en sag gekook handvol klam biltong, gekerf – plus ekstra vir bo-oor 1 baie fyn gekapte ui 3 knoffelhuisies gekneus paar hardgekookte eiers Pizza Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Potato Recipes, Easy Recipes, Kos, South African Recipes, Ethnic Recipes, Biltong

Slaai – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lekker rou en krakerig Die slaai kan letterlik in sekondes aanmekaar geslaan word net ...

Maak n Hap - 2015 Resepte Mashed Potatoes, Ethnic Recipes, Food, Whipped Potatoes, Meal, Mashed Potato Resep, Eten, Meals, Smash Potatoes

Maak n Hap - 2015 Resepte

Springboksosaties met peer, blomkool en koffie met kersies- en rooiwynglaseersel