Top 10 Afrikaners

Collection by De Volkshuijs Media

23 
Pins
 • 
3.08k 
Followers

Wie is die mees prominente Afrikaners in ons geskiedenis? Watter Afrikaners het of speel tans 'n uiters prominente rol in ons geskiedenis. Watter Afrikaner het ons geskiedenis onherroeplik verander?

De Volkshuijs Media
Só onthou ek Suid-Afrika | Jannie Marais | www.myvolk.co.za |  Oor die afgelope 100-jaar het Het Jan Marais Nationale Fonds ‘n reuse bydrae tot die vooruitgang van Stellenbosch en van die hele Suid-Afrika gemaak. Die Fonds is opgerig ingevolge die testament van die versiende Johannes Henoch Marais en het op 30 Mei 1915 in werking getree.  Dit bevorder die belange van die hele Afrikaanssprekende gemeenskap van Suid-Afrika, met voorkeur aan die distrik Stellenbosch. 30th, Van, Fictional Characters, Tights, Africans, Fantasy Characters, Vans, Vans Outfit

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Só onthou ek Suid-Afrika | Jannie Marais | www.myvolk.co.za | Oor die afgelope 100-jaar het Het Jan Marais Nationale Fonds ‘n reuse bydrae tot die vooruitgang van Stellenbosch en van die hele Suid-Afrika gemaak. Die Fonds is opgerig ingevolge die testament van die versiende Johannes Henoch Marais en het op 30 Mei 1915 in werking getree. Dit bevorder die belange van die hele Afrikaanssprekende gemeenskap van Suid-Afrika, met voorkeur aan die distrik Stellenbosch.

Afrikanerhart - die trekpad van 'n nasie Cornelius, Tans, South Africa, Baseball Hats, Mens Sunglasses, Sports, Beautiful, Style, Fashion

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Só onthou ek Suid-Afrika | Cornelius 'Nelie' Micheal Smith | www.myvolk.co.za | (8 Mei 1934, Bloemfontein – †2 Mei 2016) was ’n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se 31ste Springbokkaptein. Hy was ook die Springbokafrigter gedurende 1980-1981. Op provinsiale vlak het Smith die Oranje-Vrystaat tussen 1956 en 1965 in 60 wedstryde verteenwoordig, waarvan hy in 37 die kaptein was. As afrigter Smith die span van die OVS in 1976 tot hul eerste Curriebekertitel gelei.

Só onthou ek Suid-Afrika | Breyten Breytenbach | www.myvolk.co.za |  Volg ’n BA-kursus aan Univ van Kaapstad en studeer ook by Michaelis-kunsskool. Hy vestig hom in Parys, Frankryk, as bekende skilder. Hy ontvang die CNA-prys vir Kouevuur, Lotus en die Lucy B. - C.W. van der Hoogt-prijs deur die Maatschappij der Nederlandse Letterkunde toegeken word. Die Hertzogprys vir Die windvanger, die Univ v Jhb -prys vir Skeppende Skryfwerk, die WA Hofmeyr-prys en die Protea Poësieprys. Snowy Mountains, My Land, African History, Tans, Poet, South Africa, Literature, Google Search, Celebrities

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Die Boere-Afrikaner se aanlyn tuiste vir die nuutste in kultuur, godsdiens, geskiedenis, politiek en vermaak. Boeresport. Volkswysies. Rubrieke. Resepte. Alles in jou voertaal, Afrikaans!

Ge Korsten - Hier is 'n mens I Am An African, South African Artists, Out Of Africa, First Language, My Childhood Memories, African History, The Good Old Days, Celebs, Celebrities

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Só onthou ek Suid-Afrika | Gé Korsten | www.myvolk.co.za | Gerhard Korsten (Rotterdam, 6 Desember 1927 - Wildernis, 29 September 1999) was 'n legendariese Suid-Afrikaanse sanger wat 'n groot stempel op die Afrikaanse kultuur afgedruk het. Korsten is op 6 Desember 1927 in Rotterdam, Nederland gebore. Korsten het nege goue plate agter sy naam gehad. Hy het tydens sy loopbaan, wat oor 58 albums opgeneem. Hy het ses Sarie-toekennings ontvang en in 1979 'n Artes-toekenning vir sy TV-program Gé…

Só onthou ek Suid-Afrika | C.J. Langenhoven | www.myvolk.co.za | Cornelis Jacob Langenhoven (13 Augustus 1873-15 Julie 1932) was 'n SA skrywer, redakteur en politikus. Hy het as skrywersname C.J. Langenhoven en Sagmoedige Neelsie gebruik.  Sy rol in die Afrikaanse literatuur en kultuurgeskiedenis was formidabel. ARBEIDSGENOT in Oudtshoorn is die werkswinkel waar Afrikaans gevorm is en waar Die Stem van Suid-Afrika uit die hart en pen van C.J. Langenhoven verrys het. Die Vader van Afrikaans. Beaches In The World, Most Beautiful Beaches, My Land, African History, African Beauty, My People, South Africa, Literature, Van

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Die Boere-Afrikaner se aanlyn tuiste vir die nuutste in kultuur, godsdiens, geskiedenis, politiek en vermaak. Boeresport. Volkswysies. Rubrieke. Resepte. Alles in jou voertaal, Afrikaans!

Khoi woman from the North Western Cape. The bonnet is traditional head wear. ♪♫♪ Dis 'n lekker ou Jan. African Beauty, African Women, African Fashion, South Afrika, Out Of Africa, People Of The World, Native American Indians, Cape Town, Beautiful People

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Só onthou ek Suid-Afrika | Tant Grietjie | www.myvolk.co.za | Magrieta Adams wat van Garies kom, het al verskeie pryse in haar lewe ontvang. Sy is onder meer in 2004 deur die premier van die Noord-Kaap as ’n ikoon vereer. Daar is ook twee ATKV-wisseltrofees vir rieldans wat na haar vernoem is.Dié beminde uitvoerproduk van Garies was wyd bekend vir haar riel-liedjie “Lekker ou Jan”. Die 87-jarige Magrieta Adams (haar doopnaam) het in 2011 weens swak gesondheid na Springbok verhuis.

Só onthou ek Suid-Afrika | Eugène Terre'Blanche † 31 Januarie 1941 - 3 April 2010. Suid-Afrikaanse politieke aktivis wat die Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB) gestig het. Gebore in Ventersdorp, As polisieman sluit hy aan by die HNP in 1969 en stig die AWB as 'n geheime organisasie in 1973, ná sy ontnugtering met die Nasionale Party tydens die apartheidsera. Dien 3 jaar tronkstraf uit in 2001 vir die moord op 'n swart sekuriteitswag. Word vermoor op sy plaas naby Ventersdorp… South African Air Force, South Afrika, Afrikaanse Quotes, Apartheid, Armours, My Childhood Memories, My Land, African History, Countries Of The World

Eugène Ter'Blanche | Afrikaner Weerstandsbeweging | AWB | Bekende Afrikaners | So onthou ek Suid-Afrika

Eugène Terre'Blanche † 31 Januarie 1941 - 3 April 2010 was 'n omstrede Suid-Afrikaanse politieke aktivis wat die Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB) gestig het. Gebore 'n Afrikaner in Ventersdorp, Transvaal. As polisieman sluit hy aan by die HNP in 1969 en stig die AWB as 'n geheime organisasie in 1973, ná sy ontnugtering met die Nasionale Party tydens die apartheidsera. Dien 3 jaar tronkstraf uit in 2001 vir die moord op 'n swart sekuriteitswag. Word vermoor op sy plaas Vilana naby…

Afrikanerhart - die trekpad van 'n nasie Catch Feelings, South African Artists, Out Of Africa, Beaches In The World, Most Beautiful Beaches, My Childhood Memories, My Land, African History, Local Artists

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Só onthou ek Suid-Afrika | Koos du Plessis 10 Mei 1945 - Krugersdorp, 14 Januarie 1984 | was 'n Suid-Afrikaanse musikant wat toonaangewend was in die Afrikaanse musiek-en-liriekbeweging van die 1970's en '80's. Hoewel hy kommersieel nie baie suksesvol was as uitvoerende kunstenaar nie, het die albums wat hy in sy leeftyd uitgereik het, 'n nuwe rigting in Afrikaanse musiek ingelui en word dit vandag as van die invloedrykstes in die taal se musiekgeskiedenis beskou | www.myvolk.co.za

Só onthou ek Suid-Afrika | Pieter Pieterse | www.myvolk.co.za | Gebore 9 Junie 1936 in Pietersburg -  Maart 2002 in Marlothpark, Mpumalanga) was ’n Afrikaanse skrywer, storieverteller en TV-persoonlikheid. Hy het tientalle boeke en draaiboeke geskryf en verskeie literêre toekennings daarvoor ontvang. Daarbenewens was hy vanaf 1991 tot met sy dood die aanbieder van verskeie TV-reekse soos Swerwerskos, Boude en blaaie, Van die Kaap tot die Kunene en Maak ’n las. Marloth Park, Xhosa, Story People, South African Artists, I Am An African, My Childhood Memories, My Land, African History, Nostalgia

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Só onthou ek Suid-Afrika | Pieter Pieterse | www.myvolk.co.za | Gebore 9 Junie 1936 in Pietersburg - Maart 2002 in Marlothpark, Mpumalanga) was ’n Afrikaanse skrywer, storieverteller en TV-persoonlikheid. Hy het tientalle boeke en draaiboeke geskryf en verskeie literêre toekennings daarvoor ontvang. Daarbenewens was hy vanaf 1991 tot met sy dood die aanbieder van verskeie TV-reekse soos Swerwerskos, Boude en blaaie, Van die Kaap tot die Kunene en Maak ’n las.

Só onthou ek Suid-Afrika | Randall Charles Wicomb (gebore 30 Januarie 1949) is 'n Afrikaanse sanger en drie keer wenner van die ATKV se Crescendo-sangkompetisie (1975, 1976 en 1977). Kalaharikrismis, Hie Langes My, Oos Wes, Tuis Bes, 16 gedigte van ADAM SMALL, Die Blink Vosperd, Griekwa Psalms, Hie Neffens My, Griekwapsalms en ander tekste deur Hans du Plessis, Uiteindelik, Die Rooi Rok,  Hiep-Hiep-Hoera! Hartland, Die boerklong se baadtjie staan punt in die wind Sê Dit, Kleur… Randal, Tomorrow Is Another Day, South African Artists, My Childhood Memories, My Land, African History, Celebs, Celebrities, Good Old

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Die Boere-Afrikaner se aanlyn tuiste vir die nuutste in kultuur, godsdiens, geskiedenis, politiek en vermaak. Boeresport. Volkswysies. Rubrieke. Resepte. Alles in jou voertaal, Afrikaans!

The South African State man known as an Architecture of Apartheid. He transformed Separate Development Plan into a formal Apartheid policy for the separation of whites and black societies. He was murdered by a messenger named Tsafendas Dimitri Yellow Peril, South African Air Force, African States, Apartheid, My Land, African History, Black Power, West Africa, World History

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Die Boere-Afrikaner se aanlyn tuiste vir die nuutste in kultuur, godsdiens, geskiedenis, politiek en vermaak. Boeresport. Volkswysies. Rubrieke. Resepte. Alles in jou voertaal, Afrikaans!

Jan Spies: was a legendary storyteller. There were few who can bring a story to scintillating life in Afrikaans like he could: each situation sharp and entertaining, and endlessly funny. South African Artists, Cape Town South Africa, Kwazulu Natal, My Childhood Memories, African History, Comedians, Art Of Manliness, Storytelling, Author

Authors

Só onthou ek Suid-Afrika | Jan Spies † 30 Julie 1936- 4 Januarie 1996 | was 'n legendariese storieverteller en skrywer. Aanbieder van Spies en Plessie ...met permissie. Skryf Voetvolk, Pilatus tot Molshoop, Poort deur die koue. Profeet met kondensmelk, Pille vir Servette. Spieserye. Spies op sy stukke | www.myvolk.co.za

Pieter Willem Botha, DMS January 1916 – 31 October commonly known as "P." and Die Groot Krokodil (Afrikaans for "The Big Crocodile"), was the prime minister of South Africa from 1978 to 1984 and the first executive state president from 1984 to African Culture, African History, South African Air Force, Victoria Falls, Head Of State, New South, Modern History, World Leaders, My Heritage

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Die Boere-Afrikaner se aanlyn tuiste vir die nuutste in kultuur, godsdiens, geskiedenis, politiek en vermaak. Boeresport. Volkswysies. Rubrieke. Resepte. Alles in jou voertaal, Afrikaans!

Mark Shuttleworth gained worldwide fame on 25 April 2002 as the second self-funded space tourist, and first ever African in space. My People, People Around The World, Mark Shuttleworth, Le Cap, Cultural, Celebs, Celebrities, Countries Of The World, Homeland

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Die Boere-Afrikaner se aanlyn tuiste vir die nuutste in kultuur, godsdiens, geskiedenis, politiek en vermaak. Boeresport. Volkswysies. Rubrieke. Resepte. Alles in jou voertaal, Afrikaans!

 De Wet saam met sy staf in Brandfort afgeneem. Paar dae later sou hy na die suide vertrek, om by Sannaspos sy roemrykste oorwinning te behaal. Lion Face Drawing, War Novels, King And Country, Historical Pictures, My Heritage, African History, Old Pictures, South Africa, Was

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Só onthou ek Suid-Afrika | Generaal de Wet en sy personeel. Potchefstroom 1901 | www.myvolk.co.za | Christiaan Rudolf De Wet (1854 - 1922) was 'n Boeregeneraal tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Christiaan de Wet is te Leeukop naby Smithfield in die Oranje-Vrystaat gebore op 7 Oktober 1854. 'n groot standbeeld ter nagedagtenis aan hom in Nederland opgerig, wat nou in die nasionale park 'De Hoge Veluwe' staan.

Paul Kruger was State President of the South African Republic (Transvaal). He gained international renown as the face of Boer resistance against the British during the South African or Second Boer War Second Empire, Kruger National Park, Modern History, African History, African Art, British Army, World War I, Military History, My Heritage

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Die Boere-Afrikaner se aanlyn tuiste vir die nuutste in kultuur, godsdiens, geskiedenis, politiek en vermaak. Boeresport. Volkswysies. Rubrieke. Resepte. Alles in jou voertaal, Afrikaans!